Afrikaanse Fiksie: kortverhale

1 Maskers (Literêr) 'n Verhaal uit Mexico
2 Kies (Tieners) 'n Verhaal oor keuses
3 In die Vreemde (Immigrasie) Vier vroue se dinge
4 Loekie die Leeu (Kinderverhaal) Die troetel-leeu
5 Juliet, die slak (Humor) Sy wen die slakresies

 

Kies - 'n Kortverhaal vir tieners

©audreypainter2009

 

Kies

vir my eie kind: Lindi.

 

Eendag lank lank gelede, voor TV en selfone, was daar n dorp aan die westekant van n berg. 'n Gewone klein dorpie. Aan die einde van n baie lang stofpad wat ses keer met bruggies oor n riviertjie moes loop. Voor mens by die grootpad kon kom. In die plekkie was ses meisies van om en by agtien.

Elkeen het n besondere talent gehad. Daar was 'n ontsettende sikloon die jaar van hulle geboorte. Mense het geglo dat die storm die talente ingewaai en ingespoel het. Niemand anders was voor die tyd of daarna weer spesiaal nie. Een van hulle kon siektes gesond maak. Met volmaan........die res van hierdie verhaal word binnekort in Suid-Afrika gepublseer. Hou hierdie spasie dop vir verdere inligting.

 


 

Back To Home

Most Popular